Wesnoth logo
Wesnoth Units database

Troll Felsenwerfer NB

(image)

Vele Trolle het al daaraan gedink om rotse gedurende gevegte te gooi en party verkies dit as hulle ideale wapen. Omdat sulke rotse nie altyd beskikbaar is nie, dra die rots-gooiende trolle die rotse rond in sakke oor hulle skourers. Hierdie selfde leersak word dan sommer ook gebruik as 'n slinger-vel.

Spesiale Nota's: Alhoewel lomp, is die skade wat aangerig word deur 'n rots, meer dodelik as die van 'n pyl, as dit 'n trefhou is. Trolle het die ingeboude vermoë om te regenereer asof hulle op 'n dorpie rus.Spesiaal This unit regenerates, which allows it to heal as though always stationed in a village.

Bevorder na: Troll Welpe NB
Bevorder na: Troll Felsenschmetterer
Skuiwe: 29
LP: 59
Beweging: 7
EP: 100
Vlak: 2
Orde: chaoties
IDTrll Rcklbber
Vermoëns: regenereer
(image)vuis
impak
12 - 3
nabygeveg
(image)slinger
impak
18 - 2
afstandgeveg
Weerstande
lem20%
steek20%
impak0%
vuur0%
koue0%
afstandgeveg-10%
TerreinBewegingVerdediging
Berge260%
Diep Water9920%
Dorpie140%
Flat130%
Frozen220%
Grot140%
Heuwels150%
Impassable9940%
Kasteel140%
Kusstreek230%
Moeras220%
Mushroom Grove250%
Sand230%
Unwalkable9920%
Vlak Water220%
Woud240%